Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869193911 | Published: February 1, 2011 |

`n Hond sal dit beslis nie wees nie

`n Hond sal dit beslis nie wees nie

Author:Katja Kamm
Regular price R 60
Regular price R 190 Sale price R 60
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Mamma se vriendin het onlangs gevra: 'Nou, wat sal dit wees?' Mamma het geantwoord: 'Gesond!' En Pappa het gesê: ''n Hond sal dit beslis nie wees nie!' Toe lag almal. Behalwe ek. Hoekom dan nie 'n hond nie? Daar is mos al 'n kind! Maar ons kort 'n hond.

View full details