Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869193966 | Published: November 1, 2010 |

Oskar en die baie honger draak

Oskar en die baie honger draak

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Ute Krause
Regular price R 70
Regular price R 190 Sale price R 70
Sale Out of print
VAT included.

Na 'n lang, diep slaap word die draak wakker. En hy is honger vreeslik honger. Die mense van die dorp stuur vir hom die klein seuntjie Oskar, en hy is net 'n klein happie! Oskar sal nie sy honger stil nie. Maar Oskar kan kosmaak. Sulke lekker kos dat die draak hom sal mis as hy hom moet opeet....

Author Ute Krause

View full details