Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869193973 | Published: January 1, 2011 |

Ongelooflike Liefdesverhaal van Meneer Morf

Ongelooflike Liefdesverhaal van Meneer Morf

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 70
Regular price R 190 Sale price R 70
Sale Out of print
VAT included.

Meneer Morf is 'n sirkushond met 'n groot hart. Elke dag dans hy op die koorde in die nok van die sirkustent en kry 'n dawerende applous. Maar roem is nie alles nie, en Meneer Morf voel baie eensaam. Op 'n dag verlaat hy die sirkus en gaan soek na ware liefde....

Author Carll Cneut

View full details