Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869194024 | Published: March 1, 2011 |

Sprakeloos

Sprakeloos

Author:Tom Lanoye
Regular price R 90
Regular price R 250 Sale price R 90
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

In die (outo)biografiese roman Sprakeloos vertel Tom Lanoye van sy ma se beroerte, haar spraakverlies en haar langsame aftakeling en uiteindelike dood. Terselfdertyd toon die roman die ontreddering van 'n skrywer wat sy moedertaal in sy moeder sien verlore gaan en wat dié verlies probeer besweer met 'n vuurwerk van woorde. Die verlies van taal word herstel met taal.

Author Tom Lanoye

View full details