1
/
of
1
ISBN: 9781869194031 | Published: October 1, 2010 |
Die Otters en die huis op die krans 4
Die Otters en die huis op die krans 4
Author:Cor Dirks
Regular price
R 180
Regular price
R 0
Sale price
R 180
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Buks, Kassie en Litte - oftewel die Otters - hou vakansie, maar sal dit sorgeloos verloop met son, see, roomys en visvang elke dag? Wanneer drie boelies sorg dat een van die Otters in die see beland, begin misterieuse dinge gebeur ... Het die boelies enigiets te doen met die geheimsinnige huis op die krans? Wat sal gebeur as een van die Otters ontvoer word? Sal die Otterfluit hulle kan help om mekaar weer op te spoor?
Author Cor Dirks
Share
