Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869194079 | Published: October 1, 2011 |

Die hoenderdief

Die hoenderdief

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Beatrice Rodriguez
Regular price R 70
Regular price R 210 Sale price R 70
Sale Out of print
VAT included.

Hierdie woordlose prenteboek bied 'n nuwe en vermaaklike blik op die bekende jakkals-en hoenderverhaal. Jakkals steel 'n hoender en die hoender se bekommerde vriende - 'n beer, haas en haan - agtervolg hulle dadelik. Hulle reis inderhaas deur 'n woud, oor 'n berg, die see, dag en nag. Wanneer hulle uiteindelik by die jakkals se woning aankom, begroet 'n onverwagse gesig hulle.

View full details