Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869194208 | Published: May 1, 2011 |

Braille briewe

Braille briewe

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 60
Regular price R 250 Sale price R 60
Sale Out of print
VAT included.

Benewens die briewe aan 'die Groot Onbekende', aan Lucifer en aan die ou gode, is daar ook briewe aan historiese figure soos Arnoldus Pannevis, die Heilige Augustinus en Johannes Calvyn en tipiese figure van ons tyd, soos die emigrante, die nuwe 'geleerdes' en die opkomende maghebbers. Die mistastinge van die kerk en kerkleiers in die verlede, goeie bedoelings wat nie gerealiseer het nie, en magshonger in ons tyd word op genadelose wyse blootgelê.

Author M M Walters

View full details