1
/
of
1
ISBN: 9781869194215 | Published: April 1, 2011 |
Welgedaan
Welgedaan
Author:Annette Human
Regular price
R 270
Regular price
R 0
Sale price
R 270
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Hierdie lekkerlees-kookboek bevat 170 resepte vir tradisionele en eietydse geregte wat geskik is vir gewone gesinsetes én vir die onthaal van gaste. Die uitgangspunt is 42 spyskaarte wat om verskillende soorte hoofgeregte gerangskik is: geregte met vleis, vis, pasta, eiers, groente, slaai, sop en brood. Die resepte is ekonomies en bevat alledaagse bestanddele wat in die mees huise se koskaste gehou word.
Author Annette Human
Share
