Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869194284 | Published: August 1, 2011 |

Dirkie en Annie

Dirkie en Annie

Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Dirkie is verlief. Hy droom daarvan om Annie se vriendjie te wees, maar hy is te bang om haar te vra. Dan versin hy maar iets om indruk op haar te maak: miskien hou sy van 'n konyn met bruin vlekke, of 'n konyn met baie soetwortels, of 'n konyn wat slim lyk ... Annie lag elke keer as sy hom in 'n nuwe gewaad sien.

View full details