1
/
of
1
ISBN: 9781869194291 | Published: January 1, 2011 |
Kaalvoet
Kaalvoet
Author:Amanda Strydom
Regular price
R 170
Regular price
R 0
Sale price
R 170
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
In die motto van hierdie reeks liedtekste vra Amanda Strydom: 'Moet ek skryf oor die liefde / Moet ek skryf oor politiek / Oor die menslike kondisie / Oor ons blou planeet se siek?' Dit is ook dan juis wat sy doen - haar vlymskerp lirieke ondersoek hierdie temas op 'n meesterlike wyse. Alhoewel Amanda op die verhoog 'n onvergeetlike belewenis is, bewys Kaalvoet dat haar woorde selfs sonder musiek 'n slag kan slaan.
Author Amanda Strydom
Share
