Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869194307 | Published: March 1, 2011 | Paperback

Hanlie Retief gesels met

Hanlie Retief gesels met

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 100
Regular price R 300 Sale price R 100
Sale Out of print
VAT included.

Hanlie Retief se skerp, pittige en op-die-man-af-onderhoude in Rapport is iets waarna baie lesers elke Sondag uitsien en heel eerste lees. Waarom? Hanlie kies die interessantste mense om mee onderhoude te voer en vra die vrae wat almal wil vra. Ná 20 jaar van onderhoude voer is dit hoogtyd dat 'n keur van die beste onderhoude te boek gestel word.

Author Hanlie Retief

View full details