Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869194314 | Published: March 1, 2011 |

Voetspore Van Casablanca tot die Kaap

Voetspore Van Casablanca tot die Kaap

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 360
Regular price R 0 Sale price R 360
Out of print
VAT included.

Bekende televisiepersoonlikheid, programvervaardiger en ervare avonturier Johan Badenhorst vertrek in Mei 2009 saam met die res van die Voetsporespan uit Casablanca, Marokko. Die ses manne (in drie 4×4-voertuie) se doel is om in minder as 100 dae na Kaapstad te reis - om 'n weg te baan af teen die westekant van Afrika.

View full details