1
/
of
1
ISBN: 9781869194345 | Published: March 1, 2011 |
Die Uile van Kranskop 01
Die Uile van Kranskop 01
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Cor Dirks
Author:Die Uile
Regular price
R 180
Regular price
R 0
Sale price
R 180
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Op 'n geheimsinnige brief wat Philip Senekal vir Hennie Pretorius in die Wiskundeklas stuur, staan in groot drukletters: 'UITERS GEHEIM - WYS VIR NIEMAND NIE'. Die brief is onderteken deur Die Groot Uil en Hennie moet hom tweede pouse by die bome agter die skietbaan ontmoet. Wat kan dit beteken? Dit is nie net Hennie wat so 'n vreemde boodskap van Die Groot Uil kry nie.
Share
