Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869194352 | Published: March 1, 2011 |

Soeker

Soeker

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 270
Regular price R 0 Sale price R 270
Out of print
VAT included.

Pieter Cilliers se opspraakwekkende outobiografie 'n Kas is vir klere is uit alle oorde geloof as 'n baanbrekerswerk. Dit het die debat oor homoseksualiteit in die Afrikaanse kerke aan die gang gesit en vir baie mense die deur oopgemaak na 'n eerliker bestaan.

View full details