Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869194376 | Published: August 1, 2011 |

Minoes

Minoes

Illustrator:Carl Hollander
Regular price R 80
Regular price R 210 Sale price R 80
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Mejuffrou Minoes was vroeër 'n kat. Daarom spin en krap sy en vryf sy graag haar kop teen mense. Sy hou ook nog steeds van voëltjies. Al is sy nou 'n gewone meisie, sing sy nog af en toe die Miaau-Miaau-lied en praat sy nog uitstekend kattaal. Dit is baie handig vir Tibbe, haar baas wat vir 'n koerant werk. Deur die Kattenuusdiens hoor hy van baie geheime dinge wat in die stad Katsendal aangaan. Dit veroorsaak allerlei moeilikhede, maar danksy Minoes en haar talle katvriende loop alles goed af.

Author Annie M.G. Schmidt

Illustrator Carl Hollander

View full details