Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869194390 | Published: October 1, 2011 |

Die groot maroelas

Die groot maroelas

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Terwyl die maroelas nog swart teen die lug afsteek, skiet Hans Wagner vroeg een oggend twee leeus op sy Suidwes-plaas. Maar onverwags verskyn daar toe 'n jong leeutjie uit die bosse wat Hans se been lelik seermaak. Die skoot wat na dié welpie geskiet word, ruk net sy een oor af en daarna kom die dier weg. Petrus, Hans se tienerseun, besluit om voortaan elke skoolvakansie na die eenoor-leeu te soek.

Author Doc Immelman

View full details