Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869194406 | Published: September 1, 2011 |

Jacobus

Jacobus

Regular price R 70
Regular price R 300 Sale price R 70
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

'Ek gaan emigreer,' kondig Jaco Malan een aand byna terloops aan by een van die groep vriende se gereelde kuiers in die restaurant. Dit lok natuurlik 'n hewige gesprek uit waartydens die klomp manne hulle mening oor die Suid-Afrikaanse aktualiteit sonder doekies omdraai uitspreek. Vir Jaco word die gesprek ook aanleiding daartoe dat hy sy eie lewensloop in oënskou neem: waar hy vandaan kom, wat hy geword het en wat sy vooruitsigte is.

Author Willem Krog

View full details