Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869194413 | Published: June 1, 2011 |

Broers

Broers

Regular price R 80
Regular price R 210 Sale price R 80
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Bart Moeyaert is die jongste van sewe broers op 'n ry. Daarom is die Belgiese koning sy peetpa en het hy 'n geskenk van die koninklike paleis ontvang: 'n goue beker en 'n goue lepel met 'n kroon en die letter B daarin gegraveer. Hy wonder nog steeds of die B vir Boudewijn of vir Bart staan. In hierdie versameling sketse vertel hy van al die avonture wat sewe broers kan beleef.

Author Bart Moeyaert

View full details