1
/
of
1
ISBN: 9781869194420 | Published: June 1, 2011 |
Die Uile en die Rampokkers 02
Die Uile en die Rampokkers 02
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Cor Dirks
Author:Die Uile
Regular price
R 180
Regular price
R 0
Sale price
R 180
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die Genootskap van die Groot Uil het nou 'n geruime tyd nie 'n sitting gehou nie ...
Die avonture wat vyf vriende van Kranskop in hulle graad 9-jaar ervaar het, begin net-net lyk na kinderspeletjies van die verlede toe 'n reeks geheimsinnige gebeure hulle 'n jaar later dwing om weer die Genootskap van die Groot Uil byeen te roep.
Share
