Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869194444 | Published: January 1, 2012 |

Die voéltjie wat nie kon fluit nie

Die voéltjie wat nie kon fluit nie

Illustrator:Sissan Richardt
Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

In 'n woud noord van Bosrand woon 'n swerm voëls soos ... wel, soos hierdie geveerde diere gewoond is om te lewe. Hulle vlieg rond, bou hulle neste ... en hulle almal fluit. Net die klein grys spreeutjie kan nie fluit nie. Selfs die lyster kan hom nie leer om te fluit nie. Wanneer sy boeties en sussies die nes verlaat, bly die arme klein spreeutjie agter. Wat op aarde gaan met hom gebeur?

Maar op 'n koue winternag neem die klein spreeutjie die saak in sy eie vlerke. Hy gaan leer om te fluit ...

Author Gry Kappel Jensen

Illustrator Sissan Richardt

View full details