ISBN: 9781869194451 | Published: January 1, 2012 |
Kerneels die geel kat
Kerneels die geel kat
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Op baie maniere is Kerneels net soos ander katte. Hy hou daarvan om in die son te lê en slaap. Hy hou daarvan om die rusbank met sy skerp kloue te krap (hoewel hy dit nie mag doen nie) en hy hou daarvan as Martjie hom agter sy oor krap. Kerneels spin, strek homself uit en lek sy pels net soos ander katte. Maar daar is iets van Kerneels wat anders is.
Kerneels die geel kat is 'n lieflike storie oor anders wees. Kerneels word deur die ander katte geterg en hy wens hy was soos hulle. Uiteindelik leer Kerneels om homself te aanvaar presies soos wat hy is.
Author Gry Kappel Jensen
Illustrator Sissan Richardt
Share
