Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869194475 | Published: July 1, 2011 |

Johnny is nie dood nie

Johnny is nie dood nie

Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

'Ons vier 'n wonderlike tyd wat goddank verby is.'
Vier vriende hou 'n partytjie kort ná Johannes Kerkorrel se selfmoord in 2002. So kan hulle weer hulle studentedae op Stellenbosch in die tyd van die Voëlvry-toer herleef. Hulle was deurdrenk van die protesmusiek van Kerkorrel, André Letoit en Bernoldus Niemand. Toe was hulle jonk, dronk en rebels. Nou is hulle voorstedelik en ontnugter. Die dood van hulle universiteitsvriend Johnny bly egter nog 'n raaisel - iets wat al vier steeds ná al die jare teister.

Author Malan Steyn

View full details