Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869194482 | Published: July 1, 2012 |

Vos en Haas op die eiland

Vos en Haas op die eiland

Regular price R 150
Regular price R 0 Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

''Stop! Ons is hier!" roep Haas.
Vos sit die tasse neer.
"Is jy seker dat dit hier is?" vra hy.
"Ek sien net sand. En water. En twee bome."

'n Eiland in die suide is baie anders as 'n bos. Jy kan daar skulpe optel. En slote grawe. En 'n sneeuman maak wat nie smelt nie. Selfs die sterre is daar meer en helderder as by die huis. Of lyk dit maar net so?

View full details