1
/
of
1
ISBN: 9781869194499 | Published: September 1, 2012 |
Verjaardag met koek
Verjaardag met koek
Author:Thé Tjong-Khing
Regular price
R 70
Regular price
R 160
Sale price
R 70
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
By 'n verjaardag hoort koek en presente, maar in Verjaardag met koek loop alles skeef.
Hoekom flop die koek elke keer?
Wie het die halssnoer gesteel?
En waar is Konyn se jas wat hy op die partytjie wou dra?
Wat vind Padda en Varkie in die boom?
En wie kruip onder die lakens weg?
Author Thé Tjong-Khing
Share
