Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869194529 | Published: June 1, 2012 |

Die Pes

Die Pes

Regular price R 80
Regular price R 290 Sale price R 80
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Deur die oë van dr. Bernard Rieux ondersoek Albert Camus in hierdie klassieke roman die reaksie van mense wanneer toestande al hoe hagliker en benouender word. Daar is die wat ten alle koste uit die stad wil ontsnap, die wat uit die penarie van ander munt wil slaan, maar ook die wat met hul pligsbesef en toewyding aan hul taak toonbeelde van menslike heldhaftigheid word.

Author Albert Camus

View full details