1
/
of
1
ISBN: 9781869194536 | Published: August 1, 2011 |
Ghoera
Ghoera
Author:Hennie Aucamp
Regular price
R 60
Regular price
R 240
Sale price
R 60
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Hennie Aucamp se belangstelling in en kennis van die verhaalkuns van die inheemse volke van Suid-Afrika word in hierdie versameling omdigtings met die subtitel Afrika-verse vir kinders weerspieël. Die bundel is in vyf afdelings verdeel en bevat vernuftige oorvertellings-op-rym van bekende en minder bekende verhale van die San, die Khoi en die swart volke.
Author Hennie Aucamp
Share
