Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869194550 | Published: December 1, 2011 |

Bleek Bennie se woeste hoes

Bleek Bennie se woeste hoes

Illustrator:Dale Blankenaar
Regular price R 70
Regular price R 190 Sale price R 70
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Arme bleek Bennie Botha hoes elke aand dat die mure bewe en sy bed kraak. Sy ma se stink salf en die dokters se stoommasjien help net mooi niks nie.
Bennie se beste vriend Piet (dis nou die spinnekop wat ook in Bennie se kamer bly) kla boonop dat Bennie se gehoes hom uit die slaap hou!
Bleek Bennie is sowaar MOEG vir die HOES wat hom elke aand so wakker hou. Sal hy 'n plan kan maak om daarvan ontslae te raak?

Author Keina Swart

Illustrator Dale Blankenaar

View full details