1
/
of
1
ISBN: 9781869194567 | Published: December 1, 2011 |
Tikkop
Tikkop
Author:Adriaan van Dis
Regular price
R 80
Regular price
R 300
Sale price
R 80
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Tikkop is 'n roman oor verraad, maar ook oor vriendskap en die liefde vir 'n taal en 'n land. Dit vertel die geskiedenis van die twee blanke mans - die Nederlander, Mulder, en die Suid-Afrikaner, Donald, - wat as studente betrokke geraak het by die internasionale verset teen die Apartheid. Na veertig jaar hernu hulle weer hul vriendskap en verken hulle hul gevoelens van weleer: daar is 'n gedeelde liefde, vriende wat verraai is en ideale wat verloën is.
Author Adriaan van Dis
Share
