ISBN: 9781869194598 | Published: October 1, 2011 |
Die Uile in die wildtuin 04
Die Uile in die wildtuin 04
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
'n Bosveld- en wildtuinvakansie hou vir die Uile onverwagte avonture in ...
Philip, Hennie, Berrie, Vaatjie en Jorsie, die vyf vriende bekend as die Uile, reken die grootste vakansie-avonture wag vir hulle op 'n bosveldplaas. Toe Philip, die Groot Uil, 'n luiperd uit 'n boom plattrek, dink hulle die vakansie kan nou net rustiger raak. Maar toe besluit die vyf om Krugerwildtuin toe te gaan. En daar skuil groter uitdagings, want Josie kom per ongeluk op die spoor van drie uitgeslape skelms vir wie die sukses van hulle smokkelstreke belangriker lyk as die lewe van vyf jong seuns.
Share
