1
/
of
1
ISBN: 9781869194604 | Published: August 1, 2011 |
Bek sonner brieke
Bek sonner brieke
Author:Elias P Nel
Regular price
R 70
Regular price
R 210
Sale price
R 70
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
In hierdie vertellinge is oom Goliat Tross, oftewel oom Gollie of kortweg sommer oom Goltros aan die woord. Hy het heelwat te sê oor die eienaardige mense van Verneukpan en die eienaardighede wat hulle doen en sê. Daar is stories oor oom Goltros se ontmoetings met spoke, die moelikheid wat hy as 'outerlink op die banke' met verkeerde mense het, mouters wat gaan staan of te vinnig ry, en dan is daar nog die drank ook.
Author Elias P Nel
Share
