Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869194611 | Published: March 1, 2012 |

Die arkvaarders

Die arkvaarders

Regular price R 80
Regular price R 280 Sale price R 80
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Re Jana trek saam met haar pa en haar verlamde ma weg van die moerasse in Kanaan, want die water bly styg. Daar word vertel dat landin 'n reusagtige vaartuig gebou word en dat die boumeester nog werkers soek. Diep in die rotswoestyn is 'n groot bouwerf, en in die middel daarvan staan dít waaroor almal in Kanaan lag: die skip in die woestyn.
Die arkbouers wat almal in net een god glo, verwag 'n groot onheil. Gaandeweg kom Re Jana agter watter rampspoed hulle gaan tref: die hele wêreld gaan oorstroom word. Daar is net plek op die ark vir die boumeester en sy familie. Gam, die jonste seun, beloof aan Re Jana 'n plek op die skip. Maar dan kom die slanke Neelata daar aan. Neelata is bestem om Gam se vrou te word ...

Die arkvaarders is 'n spannende en diepsinnige hervertelling van die bekende Bybelverhaal oor die sondvloed.

Author Anne Provoost

View full details