Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869194628 | Published: August 1, 2011 |

Lendetaal

Lendetaal

Regular price R 110
Regular price R 310 Sale price R 110
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

In Lendetaal gee Hennie Aucamp sy perspektief op vrae rondom kwessies oor homoërotiek in die kunste en in die letterkunde.
Onder die afdeling 'Kuns' word daar gekyk na die manlike naakt in fotografie, die voorstelling van die jong seun in die kunste en hoe gay kunstenaars die lyntekening in die verkenning van erotiese sones ontgin.

Author Hennie Aucamp

View full details