Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869194635 | Published: August 1, 2011 |

Aap in jou koffie

Aap in jou koffie

Regular price R 285
Regular price R 0 Sale price R 285
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Het jy geweet dat as jy cappuccino drink, daar 'n aap in jou koffie is? Waarom staan 'n mens se strottehoof
bekend as 'n adamsappel? Is die dahlia regtig na die Sweedse plantkundige Anders Dahl vernoem omdat
die blomblare soos sy onversorgde baard en hare gelyk het?

View full details