1
/
of
1
ISBN: 9781869194680 | Published: September 1, 2011 |
Anderkant omdraai
Anderkant omdraai
Author:Jan van Tonder
Regular price
R 70
Regular price
R 220
Sale price
R 70
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Anderkant omdraai is 'n versameling van Jan van Tonder se rubrieke wat in Rapport Tydskrif verskyn het. Kort-kortverhale, essays, sketse en anekdotes wissel mekaar af en bied 'n vermaaklike leeservaring.
Die leser van dié rubrieke kan verwag om te lag én om geroer te word. Van Tonder skryf oortuigend oor die nostalgie van vroeër, en jukstaponeer dit met aktuele sake van vandag.
Van Tonder slaag weereens daarin om lewenswaarhede op 'n ongeforseerde en verrassende vars manier oor te dra.
Author Jan van Tonder
Share
