Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869194697 | Published: January 1, 2012 |

Woerts in die hoekie

Woerts in die hoekie

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Diek Grobler
Regular price R 60
Regular price R 210 Sale price R 60
Sale Out of print
VAT included.

Hennie Aucamp bewys met hierdie bundel dat hy 'n ewe vernuftige skrywer van kinderverse as van kabarettekste en gedigte is. Baie van die versies verwys na eietydse dinge soos sms'e, pizzas en Croc-skoene wat vir vandag se kinders aantreklik sal wees. Die meeste van die versies handel egter oor die gewone dinge van die kinderwêreld: oumas en oupas, mammas en pappas, troeteldiere, speelgoed, badtyd, voëltjies, goggas en paddas.

Author Hennie Aucamp

Illustrator Diek Grobler

View full details