Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869194703 | Published: November 1, 2011 |

Die Uile in die Kalahari 05

Die Uile in die Kalahari 05

Author:Cor Dirks
Author:Die Uile
Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die lede van die Genootskap van die Groot Uil staar nuwe, vreemde bedreigings in die gesig ...
Philip Senekal, die leier van 'n vyftal vriende wat hulleself die Uile noem, oortuig sy pa om hulle almal saam te neem op 'n jagvakansie in die Kalahari. Maar dié opwindende vakansie draai anders uit as wat hierdie seuns van Kranskop verwag het. Kort voor lank kruis hulle paaie met gevaarlike wilde diere en hulle moet uit verknorsings gehelp word. Wie is die geheimsinnige woestynman met sy onverstaanbare taal wat hulle elke keer help? En sal hy ook kan help wanneer die Uile deur 'n groep gevaarlike inboorlingpriesters ontvoer word?

Author Cor Dirks

Author Die Uile

View full details