1
/
of
1
ISBN: 9781869194710 | Published: January 1, 2012 |
Die Uile in die verlore stad 06
Die Uile in die verlore stad 06
Author:Cor Dirks
Author:Die Uile
Regular price
R 180
Regular price
R 0
Sale price
R 180
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Hoe ontaard 'n heerlike vakansie ver weg van die beskawing in 'n stryd om oorlewing?
Vir die vyf dapper vriende wat hulleself die Uile noem, is dit opwindend om na die skatte van 'n geheimsinnige, verlore stad in die Kalahari te gaan soek. Opwindend, ja, maar ook lewensgevaarlik. Want in die Kalahariwoestyn is die enigste bedreigings nie net die roofdiere en sandstorms nie, maar ook vyande wat self 'n oog op die buit het. Sal die Uile hierdie gevaarlike manne kan uitoorlê? En is daar werklik 'n verlore stad en skatte diep in die woestyn?
Share
