1
/
of
1
ISBN: 9781869194727 | Published: August 1, 2011 |
Splintervlerk
Splintervlerk
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Marlise Joubert
Regular price
R 150
Regular price
R 0
Sale price
R 150
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Marlise Joubert se sewende digbundel handel oor siekte en herstel. In die eerste afdeling, 'winterklou', word die beklemmende wêreld van die intensiewe sorgeenheid en hospitaalbed uit die perspektief van die pasiënt beskou. Die hulpeloosheid en uitgelewerdheid van iemand wat 'n ernstige operasie moes ondergaan, neem op aangrypende wyse gestalte in die gedigte.
Author Marlise Joubert
Share
