Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869194734 | Published: March 1, 2015 |

Die eier

Die eier

Illustrator:M.P. Robertson
Regular price R 220
Regular price R 0 Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Kort nadat Gideon 'n baie groot eier onder sy ma se lieflingshoenderhen ontdek, begin hy vir 'n babadrakie sorg. Gideon neem sy ouerlike pligte baie ernstig op. Hy gee les in Hoe om 'n meisie bang te maak en Hoe om 'n ridder op te foeter. Maar die draak verlang na sy eie soort, en een dag verdwyn hy ...
M.P. Robertson is die skrywer en illustreerder van 'n hele paar bekroonde prenteboeke soos Hieronymus Betts and his Unusual Pets (Tobie Welgemoed en sy ongewone troetelgoed, Protea 2011), The Egg (Die eier, Protea 2011) en Food chain (Viskos, Protea 2011). Hy woon in Bradford-on-Avon, naby Bath, saam met sy lewensmaat Sophy Williams (ook 'n illustreerder) en hul twee seuns.

Author M.P. Robertson

Illustrator M.P. Robertson

View full details