1
/
of
1
ISBN: 9781869194758 | Published: September 1, 2011 |
Tobie Welgemoed en sy ongewone troetelgoed
Tobie Welgemoed en sy ongewone troetelgoed
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:M.P. Robertson
Regular price
R 210
Regular price
R 0
Sale price
R 210
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Tobie Welgemoed het ongewone troetelgoed. Maar hy weet van iets wat slymeriger, lawaaieriger, vraatsiger, vreesaanjaender, en vreemder is as al sy troeteldiere saam. So wat is slymeriger as 'n seekoeislak, lawaaieriger as 'n groot gespikkelde kweelvoël, vraatsiger as 'n vreeslike renôspadder, vreesaanjaender as 'n ystervadder, kwaaier as 'n harige hus-met-langore, stinker as 'n moerasvark, en vreemder as 'n watsedinges?
Author M.P. Robertson
Share
