Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869194826 | Published: September 1, 2011 |

Protea miniwoordeboek Afrikaans - Nederlands / Nederlands - Afrikaans

Protea miniwoordeboek Afrikaans - Nederlands / Nederlands - Afrikaans

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Hierdie miniwoordeboek vir Nederlands en Afrikaans is ideaal om vir 'n taalkursus te gebruik of om op reis saam te neem. Dié woordeboek is baie volledig en prakties en is 'n gerieflike sakboekgrootte. Dit is tweedelig en bevat 30 000 aktuele Afrikaanse en Nederlandse woorde. Algemene uitdrukkings en gesegdes word ingesluit. Die grondbeginsels van Nederlands word ook gegee.

View full details