Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869194949 | Published: August 1, 2011 |

Groot Boek Van Groot Dinosourusse

Groot Boek Van Groot Dinosourusse

Author:Alex Frith
Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die dinosourusse is die grootste wesens wat ooit die aarde bewandel het. Niemand weet presies hoe groot die grootste dinosourus was nie. Maar hy was ten minste langer as 'n swembad, hoer as drie opgestapelde busse en swaarder as 20 olifante...Maak hierdie groot uitvou-blaaie oop om van die langste, swaarste en mees skrikwekkende wesens te ontmoet - van die magtige bragiosourus tot die angswekkende tirannosourus.

Author Alex Frith

View full details