1
/
of
1
ISBN: 9781869194956 | Published: August 1, 2011 |
Die Wit Hings van die Namib
Die Wit Hings van die Namib
Author:Doc Immelman
Regular price
R 170
Regular price
R 0
Sale price
R 170
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Teen die agtergrond van ou Suidwes se magiese woestynwêreld, waar die ruwe berge purper en karmosyn gloei in die laaste aandson, die panne bleekwit glinster en dan meteens blou en donker word wanneer die son verdwyn, speel twee boeiende verhale af.
Die eerste, Die tuiskoms van Zack Becker, is die aangrypende liefdesverhaal van 'n besondere bywonerseun wat verlief raak op 'n boer se beeldskone dogter en alles in sy vermoë sal doen om haar hand te wen.
Author Doc Immelman
Share
