Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869194970 | Published: September 1, 2011 |

Riviereland

Riviereland

Regular price R 310
Regular price R 0 Sale price R 310
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

In Riviereland lewer Karel Schoeman verslag van twee reise deur Nederland. In die eerste, korter deel skryf hy oor 'n besoek aan die stede Amsterdam, Rotterdam, Delft, Haarlem en Leiden as deel van uitgebreide navorsing oor die VOC-tydperk, maar besoek ook kleiner plekkies soos Meppel en Hattem wat bande met sy eie grootouers het. Die tweede deel handel oor 'n langer verblyf in die provinsie Gelderland, die mees landelike van die Nederlandse provinsies.

View full details