Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869195014 | Published: September 1, 2011 |

Jonkvrou

Jonkvrou

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 80
Regular price R 260 Sale price R 80
Sale Out of print
VAT included.

Marguerite van Male is veertien en 'n half. Sy is die enigste erfgenaam van die graafdom Vlaandere. Sy droom van 'n wit ridder wat haar na 'n kasteel in die wolke sal voer. Maar die ridders wat sy ontmoet, is almal sukkelaars wat nie bestand is teen haar sterk karakter en haar opvlieënde aard nie. Op 'n dag besluit haar vader met wie sy in die somer moet trou ...

View full details