ISBN: 9781869195038 | Published: December 1, 2011 |
Marmerprinses
Marmerprinses
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Die Marmerprinses handel oor 'n tienerdogter, Wilmien, wat verlief raak op die nuwe onderwyser by die skool, mnr. Paul le Roux. Tussen die verlief-wees deur moet sy leer vir haar matriekeindeksamen, deadlines as redakteur van die skoolkoerant hanteer, en afreken met haar skateboarder-vriend en buurman, Chris, wat heimlik ook verlief op haar is.
Al waaraan Wilmien kan dink is Paul le Roux, en die geur van sy naskeermiddel ... Wat sal sy doen as sy ná die skool se Valentynsbal 'n boodskap op haar foon kry?: Wilmien, dis ek, Paul. Ek wou net sê jy het verskriklik mooi gelyk vanaand ... Sal sy kan wegkom van die feit dat hy getroud is met kinders?
Author Jeanette Morton
Share
