Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869195052 | Published: October 1, 2011 |

Voorbladnooi Van Pleinstraat tot Parys

Voorbladnooi Van Pleinstraat tot Parys

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 90
Regular price R 310 Sale price R 90
Sale Out of print
VAT included.

Dit is die 1970's. Diskoteke, rytjies wit poeier, suède-sjoebroekies, seksuele vryheid en Italiaanse playboys is deel van die Europese modewêreld. Nelle Dreyer het dit beleef.
Van kleins af het Nelle gedroom van 'n glansryke lewe, soos die mense in die Peter Stuyvesant-advertensies. Sy wou graag deel wees van so 'n opwindende lewe in eksotiese plekke.

Author Nelle Dreyer

View full details