Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869195069 | Published: March 1, 2012 |

Clarence van Buuren - Die man agter die donkerbril

Clarence van Buuren - Die man agter die donkerbril

Regular price R 290
Regular price Sale price R 290
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Clarence Gordon van Buuren is in 1957 skuldig bevind aan die moord op Myrna Joy Aken en tereggestel. Hy hy tot op die einde skuld ontken. Die saak was opspraakwekkend om verskeie redes. Daar was beweer dat 'n siener die lyk na 'n seance opgespoor het. Daar was aanduidings van 'n seksuele verhouding tussen Van Buuren en Aken. En daar was seksuele verminking van die lyk.
Vroue het buite die hof in lang rye gewag om die verhoor by te woon en het mekaar vertrap wanneer die deure oopgegaan het. Van Buuren het met van hulle flirteer tydens die verhoor.

View full details