Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869195083 | Published: November 1, 2011 |

Die voeltjies se ABC

Die voeltjies se ABC

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 115
Regular price R 0 Sale price R 115
Out of print
VAT included.

In hierdie boekie beeld Piet Grobler die alfabet op 'n baie oorspronklike manier uit. By elke letter laat hy die voëltjie iets sê en doen; een drink 'n glas leeg en breek 'n wind op (Burp!), 'n ander sit rustig op 'n tak tot 'n appel op sy kop val (Doink!), en ander voëltjies eet wurms (Njam!) of lê eiers (Plop!). Elke letter beslaan twee bladsye. Daar word telkens hoof- en kleinletters verskaf. Die interaksie tussen teks en illustrasie is baie snaaks: So breek 'n houtkapper 'n 'T' met sy snawel middeldeur (Tok-tok-tok ...) en maak 'n ander voël sy nes bo in die 'Y'. Die voëltjies se ABC is 'n bekoorlike boekie wat vir ieder en elk plesier sal verskaf!

Author Piet Grobler

View full details