Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869195137 | Published: November 1, 2011 |

Baie verliefde klein krokodilletjie

Baie verliefde klein krokodilletjie

Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Krokodil loop al dae lank rusteloos rond. Soms kry hy te koud, soms kry hy te warm, soms is hy bitter hartseer, soms is hy so gelukkig dat hy die hele wêreld wil omhels.
Dit is duidelik: Krokodil is verlief.
Maar, soos dit gewoonlik maar gaan as iemand verlief is, is daar 'n klein probleempie ...

Author Daniela Kulot

View full details